Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Nataniel In Concert

Nataniel In Concert
Share Nataniel In Concert on Computicket For the past 29 years stage wizard Nataniel has kept audiences spelbound with his simplistic stage c…

Event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

For the past 29 years stage wizard Nataniel has kept audiences spelbound with his simplistic stage craft, astounding vocal abilities and one of a kind humour. His sold-out performances in theatres nation-wide attract an audience from all walks of life. He is the only South African artist with 15CDs and 15 Books as well as more than 60 stage productions. Nataniel will join Steinway Artist Charl du Plessis, Werner Spies and Hugo Radyn on stage for Nataniel in Concert. This production will feature his signature Afrikaans and English stories, a new collection of outfits by Floris Louw as well as a mix of original music and covers. The art of cabaret, musical theatre and stan up comedy all meet in a stylish creation like only South Africa`s Kaalkop can offer.Nataniel vier 29 jaar op die verhoog met hoogtepunte uit sy loopbaan in Nataniel in Concert. Treffers soos "Purple Rain", "Ain`t Got Nothin` but the Blues" en "Cry To Me" het die klank van hierdie unieke kunstenaar gevorm en word nou weer gehoor in `n nuwe gedaante.

Op 18-20 November deel Nataniel van sy gunsteling stories in Afrikaans en Engels met gehore by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg. Sy eiesoortige humor het hom bekend gemaak vir uitverkoopte produksies wat aanhangers van alle oorde bekoor. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar met 15 CDs, 15 Boeke en meer 60 verhoogproduksies op sy kerfstok.

Nataniel se obsessie met mode en uitspattige uitrustings plaas hom in `n ander liga as ander kunstenaars en die konserte by ERT sal sorg vir nog asembenemende klere van Floris Louw. Aanhangers van Nataniel se fluweel sangstem kan uitsien na `n verskeidenheid van musiek uit sy pen asook bekende covers. Hy deel die verhoog met die Charl du Plessis Trio. Hierdie gesogde ensemble bestaan uit Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Hugo Radyn (tromme).

Die kuns van kabaret, teater en komedie word meesterlik saamgesnoer in `n stylvolle kombinasie soos net Suid Afrika se eie Kaalkop kan doen in Nataniel in Concert.
Slegs drie vertonings. Bespreeek by Computicket.


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.

Select Venue


Venues and performances

Port Elizabeth Opera House, Port Elizabeth - Eastern Cape


Roodepoort Theatre, Johannesburg And Reef - Gauteng


N G Kerk Lynnwood, Pretoria - Gauteng


Etienne Rousseau Theatre, Sasolburg, Sasolburg - Free State



HIGHLIGHTED EVENTS